<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><tempo>G.G. CILLIÉ 62</tempo>
<title>Met middernag</title>
<lyrics>[V1]
.C                    F                C
 Met middernag word feest'lik weer verkondig
.            C          G           C
 dat God as mens neergedaal het op aard'
.C                F              C C7
 om te bevry die mensdom van die sonde,
.            Em          B          Em
 sy volk te red van die dood en die smart.
.    G           C
 En nuwe hoop vervul die hele aarde
.     G             C
 toe daardie nag gebore is die Heer!

[C1]
.  Am               Em
   Kniel voor Hom neer,
.      Dm         Am
   kom lowe Hom na waarde.
.      C    G       C      F
   Dis Kers-fees, dis Kers-fees,
.      C   (G)              C
   die Heer - daal tot ons neer.
.      G     G7       C  Dm
   Dis Kers-fees, dis K-e-rsfees,
.       C  (G)              C
   die Heer - daal tot ons neer.

[V2]
.C                   F           C
 Met bly gemoed laat ons tesame nader
.            C            G       C
 na daardie krip van die heilige Kind.
.C                F              C  C7
 So het die wyse voor sy wieg vergader
.           Em            B          Em
 en, voortgelei deur die ster, Hom gevind.
.    G                 C
 Ons kan Hom nooit na waarde prys en lowe:
.     G         C
 vir ons gebore en vir ons gely.

[C2]
.  Am          Em
   Kom almal saam,
.      Dm              Am
   verhef jul stem na bowe.
.      C    G       C    F
   Dis Kersfees, dis Kersfees,
.      C  (G)          C
   wat ons - aan Jesus wy.
.      G    G7       C  Dm
   Dis Kersfees, dis K-e-rsfees,
.       C (G)          C
   wat ons - aan Jesus wy.

[P1]
   (...Opsioneel...)
.      G    G7       C Dm
   Dis Kersfees, dis K-e-rsfees,
.       C (G)          C
   wat ons - aan Jesus wy.</lyrics>
<key>C</key>
<author>C.G.S. DE VILLIERS, D'ADAM</author>
</song>